Sam Rockwell

Sam Rockwell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sam Rockwell
Geboorte 5 November 1968 (1968-11-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Rockwell (gebore 5 November 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Confessions of a Dangerous Mind (2002), Moon (2009), Seven Psychopaths (2012), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy